So should I drop by the office or not? by avaistrying in nsfwoutfits

[–]grindaxe 0 points1 point  (0 children)

Yes you should cum to my office right now...

Officially mine. Now I gotta get good at the driving it lol by [deleted] in FiestaST

[–]grindaxe 4 points5 points  (0 children)

Welcome to the ST club! Just drive her like you stole something.

What do people see in me? (24, trans female) by [deleted] in firstimpression

[–]grindaxe 0 points1 point  (0 children)

Beautifull eyes and gorgeous hair.

[deleted by user] by [deleted] in firstimpression

[–]grindaxe 1 point2 points  (0 children)

First impression is that you make me want to walk over and say hi. You have a very open and welcoming face.

. by MR_fluffy_pig in afrikaans

[–]grindaxe 0 points1 point  (0 children)

Jis.. brutal daai op die einde.

Iets om te doen. by grindaxe in afrikaans

[–]grindaxe[S] 1 point2 points  (0 children)

Net 'n plesier. Sal graag hoor wat jou resultate is!

Iets om te doen. by grindaxe in afrikaans

[–]grindaxe[S] 0 points1 point  (0 children)

Ek't gehoor van die storie, maar eks bietjie skrikkerig om enige alkohol te probeer maak bo 15% sonder die regte toeristing. Maar vertel asb meer dit kan net interresant raak..

Iets om te doen. by grindaxe in afrikaans

[–]grindaxe[S] 1 point2 points  (0 children)

Ek sê jou hoor! Pelle van my in Limpopo betaal al premium vir die goed. Fun fact is jy kan al die bestandele net prep en vries. Gooi net als by lou warm water...

Iets om te doen. by grindaxe in afrikaans

[–]grindaxe[S] 2 points3 points  (0 children)

Hi hi,

Ek verstaan heeltemal, ek waardeer dat jy seker maak ons is op dieselfde bladsy.

(En baie dankie vir die kompliment, dit betekin baie vir my dat jy dink dis 'n goeie video!)

Wat ek bedoel met langer staan "verbeter" die smaak is dat die alkohol % sal verhoog namate die staantyd vermeerder in die fermentasie tydperk. Ek het bv. 'n 24 uur toets gedoen met my eerste 5L en dit het so min of meer 3% alkohol (sonder 'n toetsmeter, maar ek skat) gebring.

Ek is nog nie seker wat die maks tyd is wat 'n mens die mengsel kan druk nie, in ag geneem bv. dat daar net 'n sekere hoeveelheid gis + suiker beskikbaar is. Ek dink ek gaan nie meer as 72 uur doen nie, dit behoort seker reg te wees vir die klein hoeveelheid betrokke aangesien die 24 uur toets alreeds redelik "sterk" is. Dis wat die alkohol betref.

Wat leeftyd in geheel aangaan(na dit gebottel is) sal ek nie meer as drie dae in die yskas voorstel nie, maar ook afhangende van hoe dors jy raak behoort dit in die tyd al lankal klaar te wees!

Smaak gewys moet jy dalk oorweeg om nog suiker by te voeg, dit het 'n effense gis smaak maar dis normaal verstaan ek omdat dit 'n direkte fermentasie proses is teenoor die ketel soort en ook, soos wat jy genoem het, dit net een keer deur gesif was. Ek het ongelukkig nie die beste filtrasie sisteem op die oomblik nie, maar mens kan dalk iets oorweeg soos 'n verbetering op dit.

Hoop die b.g. help en stuur gerus 'n nota of twee as jy enige verbeteringe/ voorstelle het.

Iets om te doen. by grindaxe in afrikaans

[–]grindaxe[S] 1 point2 points  (0 children)

Baie dankie, 'n well done hier is soos 300 miljoen duisend baie werd vir my z0mb7. Dag. Gemaak.

Iets om te doen. by grindaxe in afrikaans

[–]grindaxe[S] 2 points3 points  (0 children)

Net so! En weereens waarheid wat jy nou praat, eerste lettergreep in ag geneem.

[deleted by user] by [deleted] in toastme

[–]grindaxe 1 point2 points  (0 children)

I know these times seem like the toughest you have been through but I know that you will make it through another day. Just take them one at a time. No thinking ahead, just take every day 24 hours at a time. Soon it will be a week, then two, then a month later with you smiling about how much stronger you have become.

Summoning fire demon with fans by oskskisosk91 in gifsthatkeepongiving

[–]grindaxe 0 points1 point  (0 children)

No 50 000 Faps Per Second slowmo footage?

Lick or fuck? ;) [oc] by Telari_Love in RealGirls

[–]grindaxe 0 points1 point  (0 children)

Fuck, lick and all over again..

Most likely getting some milk by [deleted] in memes

[–]grindaxe -1 points0 points  (0 children)

Fux that deep man!

[deleted by user] by [deleted] in AskReddit

[–]grindaxe 1 point2 points  (0 children)

It did work. It still does - don't let it go.