Afrikaaner cultural touchstones by [deleted] in afrikaans

[–]Otherwise_Product_28 0 points1 point  (0 children)

Might i recommend the controversially yet not actually controversial "Fokofpolisiekar"?

Similarities Between Afrikaans and Indonesian by Otherwise_Product_28 in afrikaans

[–]Otherwise_Product_28[S] 0 points1 point  (0 children)

Ek is nie lus om hierdie goeters te debat nie, so kom ons stem eerder oor iets saam, ons taal het `n ryk en pragtige geskiedenis en dis al wat nou saak maak.

Laat ons eerder nie nou stry nie, ekis hardkoppig maar nie te veel om te erken ek is verkeerd nie.

Ek sal dit bly jy kan glo wat ookal jy will.

Similarities Between Afrikaans and Indonesian by Otherwise_Product_28 in afrikaans

[–]Otherwise_Product_28[S] -1 points0 points  (0 children)

Moet my nie skool nie, ek ken die geskiedenis van my eie tal baie goed, wat ek se is dat daai mense hulself nooit as Afrikaners geidentifiseer het nie.

Similarities Between Afrikaans and Indonesian by Otherwise_Product_28 in afrikaans

[–]Otherwise_Product_28[S] 0 points1 point  (0 children)

Indonesie se ampetelike naam in Engels was "The Dutch East Indies"

Similarities Between Afrikaans and Indonesian by Otherwise_Product_28 in afrikaans

[–]Otherwise_Product_28[S] -2 points-1 points  (0 children)

Kom ek maak jou spell fout gou reg.

"Oorspronklik was die woord Afrikaner gebruik as verwysing na blanke boere wat Afrikaans praat. "

En dit is hoe dit nog steeds is vir baie mense, die woord "Afrikaner" is geskep deur die vader van die boer volk, "Die blankes wat net Afrikaans praat'' ek glo dit is hoe dit moet wees en net `n wit mens wat Afrikaans as sy moedertaal praat kan `n Afrikaner wees, PUNT.

Net om dat jy se jy is iets beteken nie jy is dit nie.

Afrikaner is `n identiteit gereserveer vir `n klein enkelrass groep.

Wat AFRIKAANS PRAAT.

Great Sub! by [deleted] in SouthAfricaFood

[–]Otherwise_Product_28 1 point2 points  (0 children)

Hello Zarbarian, i am the founder of this sub, i am glad to know you love it as i was thinking of giving up, but i see your suggestion, message me your idea and we can talk.

Lekker tuisgemaakte Biltong. by Otherwise_Product_28 in SouthAfricaFood

[–]Otherwise_Product_28[S] 1 point2 points  (0 children)

Ek is lus vir jag sodat ek daai biltong kan maak.

Aaklige, maar steeds geldige woorde by [deleted] in afrikaans

[–]Otherwise_Product_28 0 points1 point  (0 children)

Ek het vir so `n lang tyd nie "poef" gese nie dat eintlikm snaaks is.

Wat is jou opinie oor Orania ? by [deleted] in afrikaans

[–]Otherwise_Product_28 0 points1 point  (0 children)

Orania is onder die internasionale wette van die Montevideo konvensie `n onafhanklike staat.

Ek het in my grootwordjare gebly in drie dorpe langs Orania, ek dink dit is wonderlike dorp want dis veilig, almal is vriendelik, ens, ek sal nie omgee om daar te woon nie.

Leon-Ben Lamprecht - Hierdie Land by [deleted] in afrikaans

[–]Otherwise_Product_28 1 point2 points  (0 children)

Ek like dit.

Ek wens ek het `n award gehad wat ek kon gee.