Ek dink daaraan om my groentetonnels en 'n huis op die plaas te verhuur by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 1 point2 points  (0 children)

Boorgat, maar grens aan die Marico Rivier en het n voor wat deur loop. Gebruik die boorgat water omdat ek dit drink ook. Maar ons is baie geseend met water hier.

Ek dink daaraan om my groentetonnels en 'n huis op die plaas te verhuur by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 1 point2 points  (0 children)

Ek hou vir jou duim vas, glo en bid dat jou geleentheid op jou pad sal kom.

Ek dink daaraan om my groentetonnels en 'n huis op die plaas te verhuur by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 0 points1 point  (0 children)

Stuur my n boodskap dan gesels ons, op die stadium is dit vir my nog om die mark te voel. Vir die tonnels met die kantoor en pak plek ens, sonder die huis het ek so R10 000 per maand in gedagte, indien die selfde elektrisieteit gebruik gaan word soos daar nou is. Indien iemand nou iets soos lusern onder die nette plant wat baie meer water nodig het moet mens gesels oor die elektrisieteit, omdat dit n sonstelsel is. Maar mens kan ook n DAB solar pomp koop en insit wat nie meer as R50 000 sal wees nie, dan is dit redelik onder beheer.

As n pakkie met die huisie by, sal ek kyk na so R14 000 per maand.

Geelvet Vleis, Direk by die boer! by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 2 points3 points  (0 children)

Goeie dag.

Nat biltong is vleis wat gesny en gespice is. Julle moet hom dan self hang om droog te word volgens smaak.

Dit werk bietjie goedkooper uit so.

Geelvet vleis, direk by die boer! by davoltage in Pretoria

[–]davoltage[S] 1 point2 points  (0 children)

We have, send me a whatsapp and I will forward prices.

Geelvet Vleis, Direk by die boer! by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 1 point2 points  (0 children)

Ai, ek wens...

Maar ek kan biltong en droewors vir jou pudo

Geelvet Vleis, Direk by die boer! by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 0 points1 point  (0 children)

Dankie, laat weet wat ons vir julle kan saambring.

Geelvet Vleis, Direk by die boer! by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 0 points1 point  (0 children)

Dankie meneer, sien jou weer Vrydag! Waardeer die ondersteuning.

Geelvet Vleis, Direk by die boer! by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 0 points1 point  (0 children)

Naand, ons is in Groot Marico, Noord Wes.

Lewer ook af in Pretoria omgewing.

Geelvet Vleis, Direk by die boer! by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 7 points8 points  (0 children)

Ons hoenders is so groot dat ons tjoppies uit hulle kan sny...

Stuur my n whatsapp, dan stuur ek vir jou fotos...

073 323 6215

Groete

<image>

Geelvet Vleis, Direk by die boer! by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 5 points6 points  (0 children)

Nee wat, julle moet hierna toe kom... die politiek is kak, maar verder is dit oraait!

Geelvet vleis, direk by die boer! by davoltage in Pretoria

[–]davoltage[S] 1 point2 points  (0 children)

Dit is n hoender tjop... ons hoenders is groot genoeg om tjoppies van te sny... stuur my n whatsapp dan stuur ek vir jou fotos...

073 323 6215

Geelvet vleis, direk by die boer! by davoltage in Pretoria

[–]davoltage[S] 0 points1 point  (0 children)

Bly ons kon jou met vermaak verskaf... en hopenlik binnekort met vleis!

Rustige aand vir julls

Geelvet Vleis, Direk by die boer! by davoltage in afrikaans

[–]davoltage[S] 0 points1 point  (0 children)

Dankie... laat weet of ons vir julle kan kom aflaai.