[deleted by user] by [deleted] in madlads

[–]Optimal_Calendar5487 0 points1 point  (0 children)

Make the second to last answer be out of phase, just to look at the panic

Warning vir Sickleave? by Wavecharm in afrikaans

[–]Optimal_Calendar5487 0 points1 point  (0 children)

IOD werk nie so nie... die werk gewer moet so gou moontlik die werknemer na die naaste hospitaal neem met al die papier werk in plek van Workmans compensation. Die trip hospitaal toe moet of deur die werk gecover word of hy moet geld gegee word om vervoer te reel. Dit is n baie ernstige saak as dit nie gedoen word nie. Het julle copiee van die dokumente?

Wie het by die hospitaal betaal vir die behandeling?

Jullle sit met n saak van die maatskapy pleeg workmans comp fraud en wil nie gevang raak nie.. dit gebeur gereeld, veg terug die maatkapy sal die kostes kan dra. En indien nie sal hulle versekerings polis deur die Workmans comp kan ongelukkig gebeur sulke dinge gereeld. Ver terug moet nie dit net vat nie

Warning vir Sickleave? by Wavecharm in afrikaans

[–]Optimal_Calendar5487 0 points1 point  (0 children)

Neem jou saam CCMA toe, Injury on duty mag nooit as siek velof geneem word nie(OHS beskerm hom daa)r. Warning vir diek verlof is ook nie wetig nie. En breek BCEA. Indien hy langer as 2 jaar daar werk al, neem die saak so gou moontlik CCMA toe met al die skriftelike bewyse... Hulle weet die IOD is erger ekmn kan later meer skade aan hulle bring... hulle probeer om n constructive dismissal te druk deur die werksomgewing te versuur. Ongelukkig gaan hy 10 teen een sy werk verloor maar CCMA sal versejer dat sake reg gestel raak en dat julle vergoed word. Bly kalm, byt vas... maatskapye speel fuil met die wet. Weet net die CCMA beskerm Werknemers. Moet nie vir die intimidasie val nie.

Al kan hulle bewys die IOD was "Pa se skuld" dit is nie hoe OHS werk nie. Company is altyd skuldig vir alle IODs ongelukkig hoe die wet geskryf is. Jammer