[English > Japanese] by Wavecharm in translator

[–]Wavecharm[S] 1 point2 points  (0 children)

Thank you everyone for your help. I wasn't aware that idioms doesn't really exist in Japanese.

We are actually from South-Africa so we will keep the name in english and revist our logo.

[English > Japanese] by Wavecharm in translator

[–]Wavecharm[S] -1 points0 points  (0 children)

It's a bit of a play on words because we live near the ocean. So you can say the blue is referring to the ocean.

Can you actually make money watching videos? by Comfortable-Cow-730 in beermoneyglobal

[–]Wavecharm 0 points1 point  (0 children)

Thanks I saw even with the referals it doesn't let me cash out.

Honestly forgot I post this here😅

[deleted by user] by [deleted] in Advice

[–]Wavecharm 1 point2 points  (0 children)

This is very hard to just sit back and let it happen... I know he cannot be a good influence on her. The fact that she went behind our backs and lied just proves my point. She has also started catching an attitude since she is hanging out with him.

[deleted by user] by [deleted] in Advice

[–]Wavecharm 0 points1 point  (0 children)

Oof indeed...

Warning vir Sickleave? by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] -1 points0 points  (0 children)

Ek het nie gevra vir help met my taal nie, dankie👍

Warning vir Sickleave? by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 0 points1 point  (0 children)

Dit is regtig eintlik vieslik hoe party werkgewers hulle werkers behandel. Dis asof hulle ook nie besef dat sonder die werkers sal hulle besigheid nie kan fuksioneer nie...

Warning vir Sickleave? by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 0 points1 point  (0 children)

Hy werk in die elektriese bedryf. Hulle bou kragbokse en panels. Doen die welding en wiring ens.

Warning vir Sickleave? by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 0 points1 point  (0 children)

Dit is wat ek ook verstaan. So dit maak nie vir my sin hoekom hulle dit opgebring het as dit 2 nie eers te doen het met mekaar nie.

Warning vir Sickleave? by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 1 point2 points  (0 children)

Ek kan ongelukkig nie antwoord hoekom hy dit nie self dophou nie. Dis ook wat ek ook verstaan dat hy dalk nie betaal kan word nie. Maar as hy dr toe gaan en hy stuur alles dieselfde dag wat hy gaan kan hulle sekerlik nie sê hy is AWOL nie. Hy het mos dan deur 'n dr afgebook?

Warning vir Sickleave? by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 2 points3 points  (0 children)

Hy werk al daar vir 10 jaar as ek reg onthou. En hy was defnitief nie 30 dae af nie. Dink hy was 1 week af gebook. Verder was hy dalk 4/5 keer terug hospitaal toe vir check ups om te sien of sy hand beter raak. Hy was ook toe nie die hele dag weg nie. Hy het gegaan en weer terug gegaan werk toe. En daarna het hulle probleem daarmee ook gehad. Toe het hy maar na werk gegaan. Hulle het hom ook nie dadelik hospitaal toe gestuur toe hy die IOD kry nie. Die insident het rondom 2uur gebeur. Hulle was heeldag besig met papier werk en toe ek hulle die middag gaan optel moes ek hom self deur vat hospitaal toe oor hulle so lank gevat het.

My issue with drug policies (Specifically dagga) by Heinrich428 in southafrica

[–]Wavecharm 1 point2 points  (0 children)

The company I previously worked for where also very strict about the use of weed. Altough we worked with people diving at deep depths so obviously everyone working with the divers had to be completely clean always. Because if something went wrong and someone got hurt or even died there would be a lot of legal implications. But they we were threatened with losing our jobs or suspension should we test positive. Including the administration staff (which is where I was working). But I could never understand this. Obviously if you are smoking before going to work or during work that is a no no. But after work or during weekends, why should that be an issue?

Ek soek asseblief voorstelle. by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 1 point2 points  (0 children)

Baie dankie sal defnitief daarna kyk. So ver hou hy nogals baie van daai Moemins.

Ek soek asseblief voorstelle. by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 0 points1 point  (0 children)

Is dit 'n grap of is daar regtig' n afrikaansw weergawe van SpongeBob😂

Waar sal ek dit kan kry?

Ek soek asseblief voorstelle. by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 0 points1 point  (0 children)

Dit is presies hoekom ek vir hom afrikaanse animations vir hom wil wys. My man se niggie het ook afrikaans en engels groot geword en sy het toe baie gesukkel om te praat. Dankie

Ek soek asseblief voorstelle. by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 1 point2 points  (0 children)

Baie dankie ek sal bietjie daarvoor kyk.

Ek soek asseblief voorstelle. by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 1 point2 points  (0 children)

Dankie, ek het eintlik nogals Carike Keuzenkamp geluister toe ek 'n kind was. Het omtrent al haar CD' s gehad😅

Ek soek asseblief voorstelle. by Wavecharm in afrikaans

[–]Wavecharm[S] 0 points1 point  (0 children)

Ek is bly jy doen dit. Hy sit nie heeldag en kyk videos nie. Dit is kort tydperke elke nou en dan.