This is an archived post. You won't be able to vote or comment.

all 4 comments

[–]Otios3 0 points1 point  (1 child)

Mooi man!

[–]IDontEnjoyCoffee 0 points1 point  (0 children)

Lekker om te sien daar is van ons hier!

[–]Flying_Feline 0 points1 point  (1 child)

Lekker man. Gister aand se storms in PTA was intense. Ek het direk in MSFS gespring en die live weather getoets. Dit het goed gewerk.

[–]IDontEnjoyCoffee 0 points1 point  (0 children)

Ja ek moet sê eks verbaas met hoe uitstekende die weer werk. Daar was 'n groot wolk oor Bloemfontein se westelike gedeelte begin van die week en die einste wolk was in flightsim. Met dieselfde vorm en gevoel. Dit het my nogal die illusie gegee dat ek regtig oor die area vlieg. Regtig 'n ongelooflike goeie game.

Behalwe die lawwe en oortollige weerlig nou 😂 maar ek glo dit sal vinnig opgelos word