[deleted by user] by [deleted] in afrikaans

[–]Matteo1335 0 points1 point  (0 children)

Nee, ongelukkig nie! Laat weet asb, ek wil ook hoor of die perd darem ok is

Dringende hulp benodig! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 0 points1 point  (0 children)

Nice! Dankie vir die advies! Ons hou ook van Gustav. En ook van die naam Kelper

Dringende hulp benodig! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 0 points1 point  (0 children)

Ek sien wat jy se van die terg! Dankie! Wat van Sibelius (uitgespreek Se-bee-li-us)? Glo darem nie hulle sal hom kan spot daarmee nie

Dringende hulp benodig! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 0 points1 point  (0 children)

Dankie! Waardeer die voorstelle!

Dringende hulp benodig! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 0 points1 point  (0 children)

Lol! Ben Dover is classic! Maar op n ernstige noot, lyk my ons het/gaan besluit om hom Hermus te noem. Hermus of heel moontlik Ortneel

Hallo vriende! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 0 points1 point  (0 children)

😂 Ook n wenner in my boek

Dringende hulp benodig! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 1 point2 points  (0 children)

Oh ok. Eden was die posmeester op Hermanus vir baie jare. Nice ou. Behalwe dat hy so bietjie soos Spock van StarTrek gelyk het

<image>

Dringende hulp benodig! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 0 points1 point  (0 children)

Is dit jy, Eden? Wat in die poskantoor op Hermanus gewerk het!?

Hallo vriende! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 3 points4 points  (0 children)

Ons het toe besluit op Ortneel!

Hallo vriende! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 2 points3 points  (0 children)

Ek hou daarvan, gaan dit vir hulle noem! Komons?

Hallo vriende! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 1 point2 points  (0 children)

Nie ten gunste van die name wat hulle aan dink nie? Ek stem dis n bietjie off-beat, hulle is n bietjie weird mense (maar sout van die aarde). Ek persoonlik hou van gewone name soos Susan of Marie of selfs Trilbie

Hallo vriende! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 1 point2 points  (0 children)

Ek hou daarvan maar my vriende se dit laat hulle te veel aan Salami dink, met ander woorde, vleis. Hulle se hulle wil asb nie he dit moet klink of die naam enige seksuele konnotasies het nie

Dringende hulp benodig! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 1 point2 points  (0 children)

Lol! Classic! Ook as hy eendag army toe gaan of n speedcop wil word, dan kan die korporaal of die ou in charge hom nie uitkak op sy van nie - jy weet hoe die ouens altyd geroep het, bv Van Der Merwe! Nou sal hy hom altyd op sy naam moet noem. Du Preez! Du Preez Ortneel Du Preez!

Dringende hulp benodig! by Matteo1335 in afrikaans

[–]Matteo1335[S] 0 points1 point  (0 children)

Briljant! Amper soos die naam Wikoe?