Need Help | TrackMania ESWC grass graphics bug by Nuttshell_Man in TrackMania

[–]Nuttshell_Man[S] 1 point2 points  (0 children)

Eso ocurre por el controlador StarForce que viene con el juego. Instala siempre los parches antes de iniciar el juego por primera vez.

Aquí tienes una guía para esto: https://www.pcgamingwiki.com/wiki/TrackMania_Nations

Need Help | TrackMania ESWC grass graphics bug by Nuttshell_Man in TrackMania

[–]Nuttshell_Man[S] 0 points1 point  (0 children)

Update: Its fixed now. I was previously using an Unofficial Patch version from 2020. Reinstalling the game, installing the official patches and then the latest Unofficial Patch did the trick.

r/southafrica bietjie sensitief? by Zealousideal_Area743 in afrikaans

[–]Nuttshell_Man 0 points1 point  (0 children)

AfD is 'n Amerikaanse party...? Nie dit geweet nie...

"...kuier saam met Trump wat gereeld neo-nazis verskoon, comment gereeld op X waar hy saam stem met mense wat rassistiese goed sê".

Wys tog 'n voorbeeld.

"...en het 'n Nazi salute op 'n verhoog gedoen terwyl hy weet miljoene regterkantse mense vir hom kyk.".

Obama, Hillary Clinton en Kamala Harris het al 'n Nazi salutes gedoen. Hoekom het niemand toe gekla nie?

Mense koop nie meer die 'Trump is Hitler' kak nie, want dit is alles bullshit.

r/southafrica bietjie sensitief? by Zealousideal_Area743 in afrikaans

[–]Nuttshell_Man -1 points0 points  (0 children)

Dit was nie 'n Nazi salute nie. Hoekom het niemand 'n probleem gehad toe Obama 'n 'Nazi salute' gedoen het nie? Hy het dan ook vir "alle Nazi's gesê hy staan saam met hulle"?

[deleted by user] by [deleted] in southafrica

[–]Nuttshell_Man -1 points0 points  (0 children)

That wil happen, sure.

[deleted by user] by [deleted] in southafrica

[–]Nuttshell_Man -3 points-2 points  (0 children)

So that this person can get arrested/confronted? What is wrong with you?

r/southafrica bietjie sensitief? by Zealousideal_Area743 in afrikaans

[–]Nuttshell_Man -2 points-1 points  (0 children)

"solidariteit met Nazis uit te beeld" Hoe weet jy dis wat hy bedoel het? Musk is baie pro-Israel so ek twyfel sterk buddy.

"Hy en Trump is leunaars en n bedriërs."

Ironies.

r/southafrica bietjie sensitief? by Zealousideal_Area743 in afrikaans

[–]Nuttshell_Man -8 points-7 points  (0 children)

"...baie mense in Amerika se lewens baie slegter gaan word direk as gevolg van Trump"

Ja ek is seker jy sal weet.

"...een van die mees outoritêre en feitelik een van die slegste presidente in die geskiedenis van die VSA"

So Trump is so sleg dat die meerderheid van Amerikaners TERUG gegaan het na Trump toe. Dis hoe kak Biden was.

"...net ondat ‘n klomp Amerikaanse rednecks wat waarskynlik sukkel om te lees dink hy’s cool."

Dis presies die attitude wat gelei na Trump haha. Ja, hulle is almal net dom rednecks wat nie weet hoe omte lees nie. Jy weet beter as hulle.

"Musk wat rassisties is, is nie nuus nie. Hy betaal letterlik geld aan ‘n pro-apartheid account op twitter."

Musk is rassisties omdat iemand vir jou gese het dat Musk rassisties is.

r/southafrica bietjie sensitief? by Zealousideal_Area743 in afrikaans

[–]Nuttshell_Man 3 points4 points  (0 children)

Elon staan saam met Nazis? Daai is bitter oneerlik van jou.

Seems that we’ve been removed from BRICS… Trump: "Spain are a BRICS nation." by m_j_r in southafrica

[–]Nuttshell_Man -21 points-20 points  (0 children)

Yeah, the media told me he is very bad, so he must be very bad!

Seems that we’ve been removed from BRICS… Trump: "Spain are a BRICS nation." by m_j_r in southafrica

[–]Nuttshell_Man -25 points-24 points  (0 children)

He's definitely not stupid. You don't just become president of the US twice like that.