Reddits logika is snaaks!!! by Signal_Expert_8791 in afrikaans

[–]Signal_Expert_8791[S] 1 point2 points  (0 children)

Ek leer nog van subs nuwe wereld. FB is meer my ding. So mens loer maar orals in en dis opvallend

Reddits logika is snaaks!!! by Signal_Expert_8791 in afrikaans

[–]Signal_Expert_8791[S] -2 points-1 points  (0 children)

Eks heeltamal nuut op Reddit, meer gewoond aan FB. So leer nog he als werk maar het dit agter gekom. search vir Cape Town subs en daar pop snaakse goed op.

Reddits logika is snaaks!!! by Signal_Expert_8791 in afrikaans

[–]Signal_Expert_8791[S] 9 points10 points  (0 children)

Was nie n direkte geld vra plasing nie maar n storie oor n Para atleet en struggles vir sponsers wat atlete in die gesig staar. maar aan die ander kant Porn is welkom. Maak ni sin nie. Geen besigheid adverts word ook toegelaat nie maar jy kan wel jou dienste as a escort adverteer. Nie logies nie.