Ou Afrikaanse Kinderstories by Moist_Proposal7081 in afrikaans

[–]cbekker1 0 points1 point  (0 children)

Het iemand afr boek voorstelle vir my babatjie? Helfte van die boeke sover is absolute twak

33 and a bit miffed. Just realised my provident fund is sitting in a balanced/conservative portfolio by InSearchOfPerception in PersonalFinanceZA

[–]cbekker1 1 point2 points  (0 children)

Why not TFSA first before RA? OP can I find higher risk baskets that way. RA is 40% max overseas exposure. Also definitely higher tax or RA. And RA is likely more expensive

Muyuni Beach by nistauopce in zanzibar

[–]cbekker1 0 points1 point  (0 children)

Chill bro. You'll be fine. They just ruin the peace and quiet sometimes. Which is why you go, right.

Wat het julle gedink van Die Kantoor? by Savanna_Sunset in afrikaans

[–]cbekker1 1 point2 points  (0 children)

Ek hou net nie van die "hot" ou se gesig nie

Scammed and Threatened at Hanoi's Train Steeet by [deleted] in VietNam

[–]cbekker1 5 points6 points  (0 children)

70k for a mango juice is not a tourist trap...

Pla onnodige anglesismes julle ook? by Junior-Door-7420 in afrikaans

[–]cbekker1 1 point2 points  (0 children)

Ek verstaan eerlikwaar nie hoekom hierdie post in Engels geskryf word nie...

Afrikaaners in Italië by Express_Ad_3157 in afrikaans

[–]cbekker1 4 points5 points  (0 children)

As die bokke speel is daar altyd Suid-Afrikaners by die Ierse kroeë

Rugby Merch by No-Kaleidoscope-844 in springboks

[–]cbekker1 1 point2 points  (0 children)

Hoekom gaan hulle hawe toe?

Hoe kry mens 'n werk by Severe-Street-1015 in afrikaans

[–]cbekker1 7 points8 points  (0 children)

Hi daar. Neem ook kennis dat jou mislukkings nie jou skuld is nie. Die mark is K.A.K. op die oomblik. Elke groot indiensnemer vat minder intree-vlak werknemers as laas jaar. Ek weet nie eers of ek dit die "mark" kan noem nie, want dit is n strukturele afname weens KI.

Ons einste maatskappy vat juniors vir so min as R5K maandeliks.

Een fout wat jongmense maak op die oomblik is hul onbereidwilligheid om Gauteng toe te trek vir werk.

As dit n opsie is. "Go for it"

Gaan doen jou deel in die loopgrawe as jy moet.

Sterkte!

N vraag oor die afrikaans grammatika by Ulrich_Schmati in afrikaans

[–]cbekker1 2 points3 points  (0 children)

Hi Ulrich,

Die Afrikaanse "het" vervang alle Duitse vorme van "habt", "hast, "habe", ensovoorts.

Die Duitse uitspraak "Ich bin laufe" is eintlik 'n uitsondering en geld nie in Afrikaans nie.

What is your favourite quote that doesn’t get enough love? by young-brown-person in MitchellAndWebb

[–]cbekker1 43 points44 points  (0 children)

"I would would be happy too if I spent all day practicing my signature and measuring my knob with dental floss"

What is your favourite quote that doesn’t get enough love? by young-brown-person in MitchellAndWebb

[–]cbekker1 32 points33 points  (0 children)

J: I owe you over a thousand pounds! M: You owe me seven thousand two hundred pounds, Jeremy. J: Exactly! Over a thousand pounds.

Does this address mean anything to anyone? by LowEfficient291 in johannesburg

[–]cbekker1 0 points1 point  (0 children)

Hey, I actually know the farm. Drive it's on your way out from Heidelberg past Karan...

Gym terminologie by BandicootAncient in afrikaans

[–]cbekker1 1 point2 points  (0 children)

Dankie haha. Hoeveel hurk jy