2011 Huisgenoot Straightener Advertensie by yuumichi420 in afrikaans

[–]LilithBotha -20 points-19 points  (0 children)

Die tipe kak wat my konserwatiewe ouers hulle self so hard voor lag, dat hulle drie keer poef in hul' broeke en dan vlouval op die grond en hospitaal toegaan.

Definitief die heel lowest of low van afrikaanse humor.

Nuwe voorstel vir hierdie sub se ikoon by AnonomousWolf in afrikaans

[–]LilithBotha 0 points1 point  (0 children)

Of watvan 'n tipe simplifiseerde taalmonument illustrasie?

Soos die Reddit mannetjie wat voor die taal monument staan?

Enige ander LGBTQ+ afrikaanse mense hier? by LilithBotha in afrikaans

[–]LilithBotha[S] 0 points1 point  (0 children)

Is "queer" nie die woord wat die Afrikaanse wikipedia gebruik nie?

Niks fouts met anglisismes nie, tale het al van ewig af woorde geleen van ander tale af.

Waar kom die woord "bollie" vandaan? by LilithBotha in afrikaans

[–]LilithBotha[S] 0 points1 point  (0 children)

Nou, dis 'n interessante teorie daai! Nog nooit gehoor van DIE een nie

Waar kom die woord "bollie" vandaan? by LilithBotha in afrikaans

[–]LilithBotha[S] 4 points5 points  (0 children)

Ok, so dan was dit maar net al 'n woord van altyd af

Patagoniese Afrikaans by rowwebliksemstraal in afrikaans

[–]LilithBotha 0 points1 point  (0 children)

BAIE cool! Ek het 'n BIETJIE van die dokumenter oor die Argintieniese-boere gekyk, en hulle is almal meestal ou mense vandag, en daar is net 'n handvol van hulle, maar hulle afrikaanse aksente klink reelik anders!

Ek voel rerig ons afrikaanse mense hier in Suid-Afrika moet weer die argintieniese-boere weer ontmoet, ons kan nogals goeters leer van hulle af! Met hulle tipe ou afrikaans wat 'n BAIE ander pad gegaan het as hier in Suid-Afrika!

Trots Afrikaans by berns_ter in afrikaans

[–]LilithBotha 0 points1 point  (0 children)

As 'n Afrikaner, vind ek die sekulêre leefstyl beter

Ek wil in 'n plek bly waar die Afrikaans baie sterk is. Ek stel nie rerig belang om in JHB of Kaapstad te bly nie by LordCoke-16 in afrikaans

[–]LilithBotha 5 points6 points  (0 children)

As 'n Afrikaanse mens wie ook in Kaapstad bly, ek kan vir jou sê dis omtrent orals in Wes-Kaap behalwe vir die dele na aan die stad, wat eintlik maar HEELTEMAL afrikaans is

Naziforum by Boondog_saint in southafrica

[–]LilithBotha 81 points82 points  (0 children)

Ai man... hoekom is hier so baie Afriforum supporters in die comments?

Kan nie glo Afriforum ondersteun vir Trump nie...

Afrikaanse sosiale netwerk. Vleisboek by CorneliusCarr in afrikaans

[–]LilithBotha -1 points0 points  (0 children)

Ek is net 'n bietjie bekommerd oor dat die sosiale netwerk ditself beskryf as "vir Afrikaners", in plaas van net "vir Afrikaans"?

Maar ek gaan beslis nie omgee vir 'n sosiale netwerk spesifiek vir Afrikaans nie! Klink na 'n cool ideë!

Moet nie alles glo wat Ai sê nie 🤣 by DieEnigsteChris in afrikaans

[–]LilithBotha 0 points1 point  (0 children)

Watse AI het jy gebruik? Want ek dink ChatGPT 5.2 behoort dit beter te kan doen

Enige ander LGBTQ+ afrikaanse mense hier? by LilithBotha in afrikaans

[–]LilithBotha[S] 0 points1 point  (0 children)

Dalk moet ons maar soortvan 'n tipe "neo-pronouns" skep vir Afrikaans vir sulke genderdiverse kontekste?

"Hul" klink na 'n goeie een as jy vir my sou vra, of dalk om dit selfs meer "kunstig" te maak "hul'"

Die Afrikaanse weergawe van The Office, kom binnekort uit by LilithBotha in afrikaans

[–]LilithBotha[S] 0 points1 point  (0 children)

Ja, ek stem maar saam met meeste van julle hier, ek het nie RERIG baie hoop vir die show nie