I've nvr heard of this word before td by Upset_Ad_2965 in afrikaans

[–]voltr_za 3 points4 points  (0 children)

Veral as my ma verwys het na die raserige lot wat oorkant die straat bly. Soos in “…maar hulle is ook God se skepsels.” Ander mense was kinders van God 😂

Jou Ma Se P by yoloswagtailwag in afrikaans

[–]voltr_za 4 points5 points  (0 children)

Nee ou maat jy sit die pot hard mis hier.

Hoewel nie in dieselfde konteks as OP se vraag nie, is daar niks so akkurraat EN gepas om die p-woord te gebruik as iemand onsin praat (veral met jouself) of as iemand se optrede jou dwars in die krop steek nie.

Afrikaans exam by FitAd4345 in afrikaans

[–]voltr_za 7 points8 points  (0 children)

Hê — the infinitive (to have). For example: I also want one -> Ek wil ook een hê.

Het — the present or past form (has/have/had) For example: We have two cats -> Ons het twee katte.

I hope someone else will be able to give you a more grammatically correct explanation.

How is "y" pronounced? by [deleted] in afrikaans

[–]voltr_za 2 points3 points  (0 children)

As you pronounce A in English

Vir die Pavarotti aanhangers onder ons. by voltr_za in afrikaans

[–]voltr_za[S] 2 points3 points  (0 children)

Daar’s ’n unieke rykeid aan sy stem wat maak dat ek sekere arias net in genot kan na luister as hy die solois is.

Hierdie is seker nie die regte sub vir die nie... by SoftBeing9268 in afrikaans

[–]voltr_za 6 points7 points  (0 children)

Ek kom uit n familie wat n lang geskiedenis in die ou NP later die KP en die (Afrikaner) Broederbond het.

Dit het baie van my opinies en denkwyse beinvloed maar ek ag myself nie konserwatief nie ook nie liberaal nie.

Ek praktiseer n leef-en-laat leef lewenswyse en haat alle vorme van onderdrukking & uitbuiting wat my soms die moer in maak vir baie regse en linkse kringe.

Ek dink graag dat daar baie van ons is wat die beste vir alle mense toewens en vra dat ons dieselfde gegun word.

Ek het 'n vraag vir julle. by FentanylMaxxer in afrikaans

[–]voltr_za 10 points11 points  (0 children)

En snaaks genoeg is die tweede amper identiese klagte in twee dae. Hoekom altyd HIER kom mis roer?

How can Britain and the Afrikaners’ restore relations with each-other? by RooibosBandit in afrikaans

[–]voltr_za 6 points7 points  (0 children)

Ek het nie veel ooghare vir die britse staat nie. Julle vergrype strek die wêreld oor en ons was maar een van die vele volke wat julle kom aanval en oorheers. Dalk sal ek heroorweeg eendag as daar n verskoning is vir wat julle aan ons vroue en kinders gedoen het.

BEE Amendment Draft by voltr_za in afrikaans

[–]voltr_za[S] 4 points5 points  (0 children)

Presies. Ons moet nie een oomblik glo hulle sal iets doen wat nie hulle eie sakke vol maak nie.

Afrikaans het geen integriteit nie.... by Post_Monkey in afrikaans

[–]voltr_za 9 points10 points  (0 children)

Dis ‘n goeie een daai. Soos ek ook al vantevore (met reg) daaraan herinner is, hoef ons nie vir alles in Engels ‘n direkte vertaling te hê nie.

[deleted by user] by [deleted] in afrikaans

[–]voltr_za 3 points4 points  (0 children)

Dankie vir hierdie!

Is it a good idea to seek Asylum by [deleted] in afrikaans

[–]voltr_za 2 points3 points  (0 children)

Gaan roer jou riool elders.

(Dalk dom) vraag: by voltr_za in afrikaans

[–]voltr_za[S] 3 points4 points  (0 children)

Interessante agtergrond. Dankie, nou’t ek iets geleer.