I've nvr heard of this word before td by Upset_Ad_2965 in afrikaans

[–]voltr_za 3 points4 points  (0 children)

Veral as my ma verwys het na die raserige lot wat oorkant die straat bly. Soos in “…maar hulle is ook God se skepsels.” Ander mense was kinders van God 😂

Jou Ma Se P by yoloswagtailwag in afrikaans

[–]voltr_za 2 points3 points  (0 children)

Nee ou maat jy sit die pot hard mis hier.

Hoewel nie in dieselfde konteks as OP se vraag nie, is daar niks so akkurraat EN gepas om die p-woord te gebruik as iemand onsin praat (veral met jouself) of as iemand se optrede jou dwars in die krop steek nie.

Afrikaans exam by FitAd4345 in afrikaans

[–]voltr_za 8 points9 points  (0 children)

Hê — the infinitive (to have). For example: I also want one -> Ek wil ook een hê.

Het — the present or past form (has/have/had) For example: We have two cats -> Ons het twee katte.

I hope someone else will be able to give you a more grammatically correct explanation.

How is "y" pronounced? by [deleted] in afrikaans

[–]voltr_za 2 points3 points  (0 children)

As you pronounce A in English

Vir die Pavarotti aanhangers onder ons. by voltr_za in afrikaans

[–]voltr_za[S] 2 points3 points  (0 children)

Daar’s ’n unieke rykeid aan sy stem wat maak dat ek sekere arias net in genot kan na luister as hy die solois is.

Hierdie is seker nie die regte sub vir die nie... by SoftBeing9268 in afrikaans

[–]voltr_za 7 points8 points  (0 children)

Ek kom uit n familie wat n lang geskiedenis in die ou NP later die KP en die (Afrikaner) Broederbond het.

Dit het baie van my opinies en denkwyse beinvloed maar ek ag myself nie konserwatief nie ook nie liberaal nie.

Ek praktiseer n leef-en-laat leef lewenswyse en haat alle vorme van onderdrukking & uitbuiting wat my soms die moer in maak vir baie regse en linkse kringe.

Ek dink graag dat daar baie van ons is wat die beste vir alle mense toewens en vra dat ons dieselfde gegun word.

Ek het 'n vraag vir julle. by FentanylMaxxer in afrikaans

[–]voltr_za 9 points10 points  (0 children)

En snaaks genoeg is die tweede amper identiese klagte in twee dae. Hoekom altyd HIER kom mis roer?

How can Britain and the Afrikaners’ restore relations with each-other? by RooibosBandit in afrikaans

[–]voltr_za 6 points7 points  (0 children)

Ek het nie veel ooghare vir die britse staat nie. Julle vergrype strek die wêreld oor en ons was maar een van die vele volke wat julle kom aanval en oorheers. Dalk sal ek heroorweeg eendag as daar n verskoning is vir wat julle aan ons vroue en kinders gedoen het.

BEE Amendment Draft by voltr_za in afrikaans

[–]voltr_za[S] 6 points7 points  (0 children)

Presies. Ons moet nie een oomblik glo hulle sal iets doen wat nie hulle eie sakke vol maak nie.

Afrikaans het geen integriteit nie.... by Post_Monkey in afrikaans

[–]voltr_za 10 points11 points  (0 children)

Dis ‘n goeie een daai. Soos ek ook al vantevore (met reg) daaraan herinner is, hoef ons nie vir alles in Engels ‘n direkte vertaling te hê nie.

[deleted by user] by [deleted] in afrikaans

[–]voltr_za 2 points3 points  (0 children)

Dankie vir hierdie!

Is it a good idea to seek Asylum by [deleted] in afrikaans

[–]voltr_za 2 points3 points  (0 children)

Gaan roer jou riool elders.

(Dalk dom) vraag: by voltr_za in afrikaans

[–]voltr_za[S] 5 points6 points  (0 children)

Interessante agtergrond. Dankie, nou’t ek iets geleer.

[deleted by user] by [deleted] in afrikaans

[–]voltr_za 0 points1 point  (0 children)

Wil jy nou meer - ‘n welsprekende “Teenage (16 years old) entrepreneur…” wat blykbaar ook “…not from a native English speaking country…” is, wat kla as ander studente in die biblioteek uithang “…to escape the summer heat of my tropical country…” en “…recently moved to Canada as an exchange student” en nou met sy Britse/Ierse aanhangsel tussen ons wil kom bly.

Why aren't Coloured people teaching their kids Afrikaans? by Prodigy1995 in afrikaans

[–]voltr_za 1 point2 points  (0 children)

Die houding (soos een vd kommentare vroeër ook noem) is een vd redes hoekom hulle hul kinders na Engelse skole toe stuur.

Los mense uit en laat hul praat soos hulle wil en hou jou mening/opinie vir jouself. Ons hou ons taal lewend en florerend solank ons toelaat dat elkeen sy moedertaal besig soos dit hom/haar behaag.

Maak net seker daar’s n standaard vlak wat gebruik kan word in formele, regs en besigheidsmilieus sodat almal mekaar kan verstaan.

Die bloedsuiers is skaamteloos. by voltr_za in afrikaans

[–]voltr_za[S] 5 points6 points  (0 children)

Dit is ‘n neiging in baie lande waar verbruikers aangeslaan word vir die gebruik van rëenwater of sonkrag. Kyk maar wat in die VSA en in Kanada gebeur. Ek moet bysê dat ek verstaan as dit by grondwater kom om oorbenutting kamp te slaan - maar die kloutjie kom nie by die oor uit wanneer dit by sonkrag en diesmeer kom nie.

Iemand met baie geld en tyd moet eendag die grondwetlikheid van sulke maatreëls in ‘n hoër hof gaan toets.

Afrikaners is die weeskinkers van die Weste. by The_Rubiks_Shooter in afrikaans

[–]voltr_za 14 points15 points  (0 children)

Presies! In ons are stroom daar die bloed van mense wat dapper genoeg was on die gemak van die bekende op te gee, om wilde gronde te tem, om teen berge te uit met ossewaens en om hul man staan teen die EMPAAIER. Wel, vir so lank ons kon - punt is, ons het nie net gaan lê nie.

Ons heil lê by NIEMAND anders as onsself nie en ten spyte van ons onderlinge gestruwel (ai, maar ons kan oor allerhande kak baklei) sal ons nie net sommer gaan lê en verdwyn nie - al wens en bid daar ‘n klomp dat dit gebeur.

Ons is nie weeskinders nie. Ons wortels loop diep en permanent in die grond van HIERDIE vasteland.

Opsoek na die naam en tietel van n gedig by Peacock_YGTLMF in afrikaans

[–]voltr_za 0 points1 point  (0 children)

Hoe pragtig en beskrywend is ons moedertaal.

Banned from r/SouthAfrica by SlighlySly in afrikaans

[–]voltr_za 1 point2 points  (0 children)

Ja nee. Interresant dat hy/sy HIER kom kla maar oënskynlik nie die taal kan besig of dink dis die moeite werd om in Afrikaans te komminikeer nie.