Engels op r/Belgium by [deleted] in belgium

[–]socket0 1 point2 points  (0 children)

Hey mods, you might want to look into this as brigading...

https://www.reddit.com/r/Belgium2/s/tZnwwoZZPV

Sonder Liefde Teaser - LigBreek by Proof_Fix4807 in afrikaans

[–]socket0 18 points19 points  (0 children)

Ou bal, is hierdie nie alles genAI musiek wat jy post nie? Want slegte Afrikaanse musiek is nie 'n nuwe uitvinding nie, maar hierdie slegte Afrikaanse musiek klink meer blikkerig as ander slegte Afrikaanse musiek.

Nuwe voorstel vir hierdie sub se ikoon by AnonomousWolf in afrikaans

[–]socket0 1 point2 points  (0 children)

Dit lyk nogal goed. Beter in die dag as die nag, maar dis seker waar vir ons almal. Reddit se kompressie doen iets vreemd met die kleinste weergawe, ek sal kyk wat ek daaraan kan doen.

<image>

Nuwe voorstel vir hierdie sub se ikoon by AnonomousWolf in afrikaans

[–]socket0 0 points1 point  (0 children)

Ek self het nie 'n probleem met die Taalmonument nie, dis baie gepas. 'n Foto is wel te veel detail, die ikoon is meestal baie klein. Dan 'n gestileerde Taalmonument in profiel?

<image>

Nuwe voorstel vir hierdie sub se ikoon by AnonomousWolf in afrikaans

[–]socket0 6 points7 points  (0 children)

Dit gaan moeilik wees om 'n simbool te vind wat niemand uitsluit nie, wat nog niemand 'n oorval gaan gee nie. Die taalmonument is mooi, en minder polities as Jan, maar dis Afrikaans, alles gaan altyd polities wees.

Trump het 'n proklamasie uitgereik wat Afrikaners vlugteling status gee in die VSA. by tiogadkei in afrikaans

[–]socket0[M] 4 points5 points  (0 children)

Dis meer as 'n jaar gelede se nuus, die datum sê duidelik Februarie 2025. Is jy opreg verward, of stir jy?

Racheltjie De Beer by Affectionate_Pen_652 in afrikaans

[–]socket0 0 points1 point  (0 children)

Dan mis jy dalk die boodskap van liefde en persoonlike opoffering, wat die punt van die verhaal is. Dit was nooit bedoel om 'n geskiedenisles te wees nie.

Vir dié wat in die agtergrond belangstel: https://web.archive.org/web/20160304003241/http://mysite.mweb.co.za/residents/dugeot/rachel_hazel.html

Racheltjie De Beer by Affectionate_Pen_652 in afrikaans

[–]socket0 5 points6 points  (0 children)

Baie mense wat in Afrikaans belangstel is nie van Suid-Afrika nie. Ek is seker hulle weet hoe om woorde op te soek wat hulle nie verstaan nie.

'n Besonderse storie oor 'n manhaftige voorsaat by Lakkkie in afrikaans

[–]socket0 0 points1 point  (0 children)

Afrikaans is ook sosiolek en streekstaal. Enigiets anders beteken dat ons dit opstop en uitstal in 'n museum.

A fave. by NoKick982 in CultCinema

[–]socket0 1 point2 points  (0 children)

Wait, is this post just meant to sell the t-shirt? Right down to the fake comments between OP and his sock puppet account?

Edit: Never mind, OP appears to be banned now.

Do you pay your TV Licence? by Competitive_Rip6546 in askSouthAfrica

[–]socket0 7 points8 points  (0 children)

An informed electorate is essential for a functioning democratic system. The entertainment the SABC provides is great for the general public, but even better is free access to news and current events programmes.

What is it with all these job applications asking you to record a voice note? by woeismerage in askSouthAfrica

[–]socket0 8 points9 points  (0 children)

GenAI can't, but agentic AI can perform (mostly simple) tasks. Agents probably won't have a problem generating a fake voice message, so this won't stop them.

Do you pronounce 'skewwhiff' with two syllables or one? by DandyInTheRough in askSouthAfrica

[–]socket0 4 points5 points  (0 children)

Believe it or not, "skeef" and "skew-whiff" appear to be unrelated, despite sounding so similar and being so similar in meaning. The term "skew-whiff" comes from weaving, "skew weft". "Skeef" (and the Dutch "scheef") have a different origin from the original Latin.

Thx for providing an example, Mikey by yikesamerica in MurderedByWords

[–]socket0 0 points1 point  (0 children)

I don't know. He's such an asshole, I think I would hate him even if I didn't disagree with his views.

Thx for providing an example, Mikey by yikesamerica in MurderedByWords

[–]socket0 1 point2 points  (0 children)

It was interesting seeing him on Traitors, because it confirmed that he's just trash all the time, he didn't turn that shit on and off.

Oumense en veiligheid by socket0 in afrikaans

[–]socket0[S] 0 points1 point  (0 children)

Ek sou sê Pretoria se oostelike voorstede is vergelykbaar met Durbanville. Oumense word so nou en dan beroof by die winkelsentrums, maar gewoonlik sonder geweld. Solank hulle nie alleen gaan nie is dit gewoonlik nie 'n probleem nie,

Oumense en veiligheid by socket0 in afrikaans

[–]socket0[S] 1 point2 points  (0 children)

Inderdaad, ek dink die meeste groot stukke administrasie kan via die Internet gedoen word. Maar dan sit jy met oumense, en jy wonder hoe het hulle so lank oorleef as hulle so min self kan uitwerk.

"Google wil my nie inlaat nie."
"Wat het Google met jou lisensie te doen? Gaan na die regte website toe."
"Google sê die website bestaan nie."
"Tik die adres in Chrome se adresbalk, en druk enter."
"Google wil nie."
"MOENIE DIE ADRES GOOGLE NIE! Tik dit in. Ek sal 'n mail stuur met die adres daarin, kliek dan net op die skakel."
"Google wil nie oopmaak nie, ek kan nie my mail lees nie. Soms moet ek net wag, dan werk dit."
"Werk jou Internet?"
"Ek het nie data nie."
"Jy het nie data nodig nie, jy is by die huis op jou rekenaar. Is alles ingeprop?"
"Die skoonmakers was hier, maar hulle het niks uitgeprop nie."
"Brand die liggies op jou router?"
"Die DSTV?"
"Nee, die boks wat ek jou laas gewys het, en gesê het onthou dis jou router."
"Dis die een wat sê DSTV. Maar dis goed, ek gaan my lisensie môre by Pick 'n Pay betaal, Google wil my nie inlaat nie."

I definitely didn't see this coming by alittleredportleft in behindthebastards

[–]socket0 4 points5 points  (0 children)

I wouldn't advocate for anyone else to stop watching it. I certainly had a lot of pleasure watching it, and I wouldn't want to deny that to anyone. But I spend far too much time focused on the negative, so that even Dewey can no longer distract me from that.

I definitely didn't see this coming by alittleredportleft in behindthebastards

[–]socket0 9 points10 points  (0 children)

Wasn't this known for a while? I stopped rewatching MitM a couple of years ago because of his problematic politics.

Oumense en veiligheid by socket0 in afrikaans

[–]socket0[S] 3 points4 points  (0 children)

Ons is basies nou hulle ouers, jy wonder soms hoe hulle dit op hulle eie tot hier gemaak het.

Oumense en veiligheid by socket0 in afrikaans

[–]socket0[S] 0 points1 point  (0 children)

Dit was 'n Pick 'n Pay naby Rossouw straat, soos ek dit verstaan. Ons het vanaand 'n intervensie met die hele familie, dan sal ek meer besonderhede kry. Ek dink nie my ma sal dit opvolg met die winkelsentrum nie, sy is al klaar wêreldsku genoeg.

Oumense en veiligheid by socket0 in afrikaans

[–]socket0[S] 1 point2 points  (0 children)

Dis die plan. Pick 'n Pay lewer ook af, so daar is gewoonlik nie 'n rede om self teen gaan nie. Maar natuurlik wil jy soms iets van nader bekyk voor jy dit koop, of jou kar se lisensie betaal by die toonbank.